Ingolstadt

Ingolstadt

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Beiere
 Koördinate 48°46′N 11°25′E / 48.767°N 11.417°O / 48.767; 11.417
 Stigting 806 (eerste verwysing)
 Stadstatus 1200
 Oppervlakte:  
 - Totaal 133,35 vk km
 Hoogte bo seevlak 374 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 125 088[1]
 - Bevolkingsdigtheid 938/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Alfred Lehmann (CSU)
 Amptelike Webwerf www.ingolstadt.de

Ingolstadt is 'n stad aan die oewer van die Donourivier in die middel van die federale deelstaat Beiere, Duitsland. Dit het 125 088 geregistreerde inwoners in 2010 gehad wat dit die sesde grootste stad in Beiere maak.

Die hoofkantoor van die Duitse motorvervaardiger Audi is in Ingolstadt geleë, sowel as die hoofkantoor van die Media-Saturn Holding met sy elektroniese handelaars MediaMarkt en Saturn.

  1. "Bevölkerung (Anzahl) 2010". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2021. Besoek op 27 April 2012.

Developed by StudentB